Baie Welkom by
Hier kan kinders nog kinders wees
ons is 'n Christelike Kleuterskool

ONS GALLERY

Kinders, wees in alles aan julle ouers gehoorsaam, want die Here verlang dit van kinders wat in Hom glo. Kolossense 3:20

 

Maar Jesus het gesê: “Laat staan die kindertjies en moet hulle nie verhinder om na My toe te kom nie, want die koninkryk van die hemel is juis vir mense soos hulle.” Matt. 19:14

 

 


d6 Connect bied die volgende funksies aan:

  • Gebruikers word ingelig en op datum gehou van die aktiwiteite van die organisasie.
  • Relevante en opgedateerde inligting (bv: organisasie se kontakpersone, nuus en hulpbronne).
  • Ook op u selfoon beskikbaar. 

Laat gebruikers toe om:

  • Direk te antwoord op navrae van die organisasie.
  • Veranderinge aan te bring aan persoonlike data op die organisasie se databasis.
  • Algemene navrae direk aan die organisasie te stuur en terugvoer daarop te ontvang.

Besoek ons Virtuele Toer