Baie Welkom by
Hier kan kinders nog kinders wees
ons is 'n Christelike Kleuterskool

ONS DIENSTE

Min personeel skommeling wat stanvastigheid aan kinders bied.

Personeel het jare se ondervinding en voel geroepe vir hulle werk.

Morsjorsies bied die volgende aan:                                    

  • Etes by die skool 
  • Morsjorsies voorsien slegs aan die Peuters, ontbyt tot 08:00 , indien u kind na 08:00 by die skool arriveer , sal hy/sy nie meer ontbyt kry nie.
  • Die middagete is nie u kind se hoofmaaltyd nie, en daar word slegs ‘n ligte middagete voorsien.
  • Alhoewel ons om 10:00 en 15:00 verversings voorsien, is u welkom om vir u kind ‘n voedsame verversinkie/sappie in te pak.
  • Vrydae is verrassing in die kosblik dag.
  • Open 06:40 skool vakansies 07:00
  • Halfdag tot 13:30
  • Voldag tot 17:30
  • Debietorder fasiliteit
  • Neem asb kennis dat die kleuters (Vlinderklas, Paddaklas en Eekhoringklas ) nie ontbyt by die skool kry nie.
  • Opi Huk Naskool word sterk aanbeveel as n Naskool vir ons kleuters wanneer hulle Laerskool toe gaan www.opihuk.co.za

Selfs ‘n jongmens word geken aan wat hy doen, uit sy optrede blyk of hy eerlik en opreg is.
Spreuke 20:11


d6 Connect bied die volgende funksies aan:

  • Gebruikers word ingelig en op datum gehou van die aktiwiteite van die organisasie.
  • Relevante en opgedateerde inligting (bv: organisasie se kontakpersone, nuus en hulpbronne).
  • Ook op u selfoon beskikbaar. 

Laat gebruikers toe om:

  • Direk te antwoord op navrae van die organisasie.
  • Veranderinge aan te bring aan persoonlike data op die organisasie se databasis.
  • Algemene navrae direk aan die organisasie te stuur en terugvoer daarop te ontvang.

Besoek ons Virtuele Toer