OMTRENT ONS
Morjorsies is in September 1979 gestig. Joey Odendaal was die eerste eienaar wat die skool na 16 jaar aan Elzabe Bogenhofer verkoop het. Elzabe het het toe ook die naskoolsentrum begin asook die baba afdeling.
Die grondslag van die kleuterskool was en is nog altyd ‘n Christilike inslag en die onderrigmedium is hoofsaaklik Afrikaans.
Ouers of u kan die hoof enige tyd skakel.
Ons Onderwysers en versorgers volg ‘n streng Protokol by Morsjorsies
- Ouers of u kan die hoof enige tyd skakel.
- Gaan haal die kind vir die persoon wat hom/haar afhaal en kyk dat hy/sy skoon is.
- Help die kind om al sy/haar besittings bymekaar te kry. (hulle is net kinders, en soos myne en joune laat hulle ook goed lê.
- Gaan haal ening medikasie en gee vir die ouer.
- Personeel mag nie op die terrein vloek of rook nie of onprofesioneel optree nie.
- Diens en toesig op die speelgrond is u verpligting, u kan dus nie buite sit en lees ens. nie.
- Kinders mag nooit sonder behoorlike toesig wees nie.
- Daar mag nooit op ‘n kind geskree word nie.
- U mag nooit ‘n kind:
- van kos ontneem
- forseer om te eet nie
- slaan, piets, raps nie